Deel

Supersenter verleng kontrak met Stormers

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dan du Plessis in aksie gedurende ’n oefensessie van die Stormers in die DHL-stadion vandeesweek. Hy het ’n nuwe kontrak met die Stormers gesluit wat hom tot minstens 2026 in Kaapstad sal hou.  Foto: Gallo Images
Dan du Plessis in aksie gedurende ’n oefensessie van die Stormers in die DHL-stadion vandeesweek. Hy het ’n nuwe kontrak met die Stormers gesluit wat hom tot minstens 2026 in Kaapstad sal hou. Foto: Gallo Images

Uit die oog en hart van die nasionale keurders en 29 jaar oud. In Dan du Plessis se skoene sou baie spelers hul agente opdrag gegee het om ’n oorsese werkgewer te soek, maar dit was eerder vir hom ’n “maklike” besluit om by die Stormers te bly.

Die Kaapse franchise het Donderdag aangekondig dat Du Plessis tot “minstens 2026” sy rugby in die Kaap sal speel.

“Ek speel sedert 2016 al vir die Stormers. Die span beteken vir my baie en ek is positief dat daar selfs beter tye om die draai is,” sê dié uitsonderlike senter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.42
+0.5%
Rand - Pond
23.16
+0.2%
Rand - Euro
19.84
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.20
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Platinum
974.00
+0.8%
Palladium
961.50
+1.2%
Goud
0.00
0.0%
Silwer
0.00
0.0%
Brent-ruolie
82.96
-0.9%
Top-40
71,218
+1.3%
Alle aandele
77,318
+1.2%
Hulpbronne 10
61,426
+2.0%
Industriële 25
107,967
+0.7%
Finansiële 15
16,796
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos