Deel

Kalahari Vasbyt-stigter ontken ‘onwettighede’ ná 3 in ongeluk sterf

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die foto van omgeboude sitplekke in ’n Toyota Land Cruiser is Sondag deur Andries Erwee, stigter van die Kalahari Vasbyt-jeugkamp, aan Netwerk24 verskaf.  Foto: Andries Erwee
Die foto van omgeboude sitplekke in ’n Toyota Land Cruiser is Sondag deur Andries Erwee, stigter van die Kalahari Vasbyt-jeugkamp, aan Netwerk24 verskaf. Foto: Andries Erwee

Andries Erwee, stigter van die Kalahari Vasbyt-jeugkamp, ontken dat ’n sleepwaentjie onwettig gesleep is ten tyde van ’n ongeluk in Januarie vanjaar toe drie skoolseuns dood is nadat ’n Toyota Land Cruiser in Limpopo omgeslaan het.

Erwee het Sondag by navraag gereageer op mediaberigte dat die sleepwaentjie glo onwettig gesleep is, asook dat die Land Cruiser onwettig omgebou is en twee soortgelyke, omgeboude voertuie onlangs ’n padwaardigheidstoets gedop het wat gedoen is op aandrang van instansies wat by die ondersoek na die ongeluk betrokke is.

Die ongeluk het op 14 Januarie op die R510 tussen Lephalale en Vaalwater gebeur. Jean Conradie (17), ’n leerling aan die Hoërskool Parel Vallei, en Daniël Jordaan (16), ’n leerling aan Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch (sowel Jean as Daniel was van Somerset-Wes), asook Werner Oosthuizen (16), ’n leerling aan die Austin Cove Baptist College in Mandurah, Australië, is in die ongeluk dood.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.0%
Rand - Euro
19.97
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Platinum
1,094.50
0.0%
Palladium
1,011.50
0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos