Deel

6 dood toe minibustaxi in huis in Makhanda vasry

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Minibustaxi wat Saterdag in ’n woongebied in Makhanda, Oos-Kaap, gejaag het, het in ’n huis ingeploeg nadat dit ’n minderjarige seun getref het. Vyf ander mense, wat passasiers in die taxi was, is ook dood.
’n Minibustaxi wat Saterdag in ’n woongebied in Makhanda, Oos-Kaap, gejaag het, het in ’n huis ingeploeg nadat dit ’n minderjarige seun getref het. Vyf ander mense, wat passasiers in die taxi was, is ook dood.

Ses mense is dood nadat ’n minibustaxi die afgelope naweek in ’n huis in Makhanda in die Oos-Kaap ingeploeg het.

Die mense wat in die ongeluk Saterdag omgekom het, is drie vroue, twee mans en ’n seuntjie, sê kapt. Marius McCarthy, Oos-Kaapse polisiewoordvoerder. Hul name is nie bekend gemaak nie.

Vyf van die oorledenes was passasiers in die minibustaxi. Die sesde oorledene is die seuntjie wat deur die taxi raakgery is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.0%
Rand - Euro
19.97
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Platinum
1,094.50
0.0%
Palladium
1,011.50
0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos