Deel

As tjoklit net nie goed genoeg is nie: 4 geskenkidees vir Moedersdag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sorg dat jou ma weet hoe jy voel met ’n bederfie op Moedersdag.
Sorg dat jou ma weet hoe jy voel met ’n bederfie op Moedersdag.
Foto: ISTOCK

Moedersdag is om die draai. As jy nog nie ’n geskenk-idee het nie, is dit nog nie te laat om ’n besonderse bederfie te oorweeg nie. Hier is ’n paar spesiale idees waarna jy kan kyk.

Tapputi Oils

Koop een en kry een gratis*! Koop nou enige Tapputi Oils-parfuumolie en kry hul White Musk of Clarise Pink gratis! Jy betaal ook geen koerierfooi nie. Tapputi Oils se produkte is A-graad, onverdunde en alkoholvrye parfuumolies in outentieke glasbotteltjjies. Die olies is van hoë gehalte en die botteltjies is mooi genoeg om te versamel. Die pryse begin by R680 (BTW ingesluit) per botteltjie. Koop nou aanlyn by tapputioils.co.za. Met hierdie aanbod kry jy twee vir die prys van een. As jy eers wil ruik voor jy belê, kan jy 'n toetsstelletjie aanlyn beste.

*Hierdie aanbod geld slegs aanlyn en vir so lank as wat voorraad hou. Gratis aflewering geld slegs binne Suid-Afrika se grense.

Volg hulle op Facebook en Instagram.

Bernina @Saxby 

Bernina

Bernina@Saxby het sy deure op 1 Oktober 2021 as Bernina Technical Services oopgemaak. Die winkel het hoofsaaklik gekonsentreer op die diens en herstel van naaldwerk- en omkapmasjiene. Die winkel verkoop reeds vanaf 1 Oktober 2023 ook alle Bernina- en Bernette-naaldwerk- en omkapmasjiene. Dalena Thom-Kruger is die eienaar van hierdie spesialis-onderneming. Sy het oor die afgelope 23 jaar noue verbintenisse  met Bernina SA handhaaf. Die winkel streef na uitmuntende diens wat onderskryf word deur die uitgebreide produkkennis. 

Vir hul Moedersdag promosies kontak: Dalena Thom by 082 410 8358/ 072 974 2728 of besoek die winkel by Saxby- & Cradocklaan, Eldoraigne, Centurion.

Jy kan hulle ook op Facebook vind.

The Anchorage

The Anchorage is ’n eksklusiewe vakansieoord op die oewers van die Vaaldam in Vaal Marina.

Danksy die ideale ligging langs die water bied hierdie bestemming ’n oase vir vakansiegangers wat rustigheid en ontspanning soek.

Hulle bied luukse selfsorgeenhede vir besoekers wat op soek is na stylvolle en gerieflike verblyf. Vir die avontuurlustiges is daar ’n wye verskeidenheid aktiwiteite, waaronder watersport, visvang, padel en vlugbal, of swem in die verfrissende skoon swembad.

Die restaurant en kroeg op die perseel bied aan gaste ’n smaaklike eetervaring in ’n ontspanne atmosfeer. Daarbenewens het The Anchorage moderne konferensiekamers met interaktiewe televisies, en bied die oord ook korporatiewe spanbou-aktiwiteite aan.

Vir groot geleenthede, soos troues, is daar ’n lieflike ruim saal, asook ’n buitelug-troukoepel naby ’n groot koi-visdam. Dit is ’n betowerende omgewing vir spesiale geleenthede.

Bespreek hier.

Volpes

Bederf jou ma hierdie Moedersdag met iets moois en luuks van Volpes. Hulle versameling bied iets vir elke ma, van weelderige beddegoed tot sagte handdoeke en elegante dekor – tasbare tekens van sorg en vertroeteling.

Wys haar hoeveel sy vir jou beteken met die geskenk van styl en gemak, en laat elke dag voel soos ’n spesiale geleentheid met Volpes, waar dit hul erns is om alle oomblikke merkwaardig te maak. Want elke ma, tannie, ouma, sussie en vriendin verdien om bederf te word en gekoester te voel.

Vier haar in styl hierdie Moedersdag saam met Volpes, waar luuksheid en liefde ontmoet.


Die blad is betaal en die inhoud verskaf deur die adverteerder. Netwerk24 aanvaar geen aanspreeklikheid vir die geadverteerde dienste of produk nie.

heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.42
-0.1%
Rand - Pond
23.48
+0.0%
Rand - Euro
19.98
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.20
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Platinum
1,034.70
0.0%
Palladium
968.00
0.0%
Goud
2,333.65
-0.0%
Silwer
30.36
+0.1%
Brent-ruolie
82.12
+0.9%
Top-40
72,746
+0.2%
Alle aandele
79,151
+0.3%
Hulpbronne 10
62,581
+0.7%
Industriële 25
109,835
-0.1%
Finansiële 15
17,235
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos