Deel

Grumoord op bejaarde egpaar op VS-plaas wyd veroordeel

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Christo (76) en Christa (73) Morrison van Glen, naby Bloemfontein, wat wreed vermoor is.   Foto: Facebook
Christo (76) en Christa (73) Morrison van Glen, naby Bloemfontein, wat wreed vermoor is. Foto: Facebook

Die grusame moord op ’n bejaarde egpaar, wie se lyke waarskynlik reeds Vrydagmiddag in putte op hul plaas buite Bloemfontein gegooi is, word wyd veroordeel.

Ingeligtes na aan die ondersoek sê die polisie werk onverpoos om die moordenaars op te spoor en verdagtes is reeds Sondag vir ondervraging aangehou.

Die lyke van Christo Morrison (76) en sy vrou, Christa (73), van die plaas Rietfontein by Glen, sowat 25 km van Bloemfontein, is Saterdagnag op die plaas ontdek nadat ’n buurman van Vrydagmiddag af nie die egpaar op hul selfone in die hande kon kry nie en toe die polisie Saterdagmiddag gevra het om ondersoek te gaan instel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.9%
Rand - Euro
19.97
-1.1%
Rand - Aus dollar
12.29
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Platinum
1,094.50
+0.7%
Palladium
1,011.50
-0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos