Deel

SA se 4x400-aflosblitse wen silwer in Bahamas

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Suid-Afrika se 4x400 m-mansaflosspan het Sondagoggend (SA tyd) seker gemaak van ’n plek op die Olimpiese Spele in Parys en toe Maandagoggend boonop ’n silwermedalje verower op die Wêreld-aflosbyeenkoms in die Bahamas. Foto: Wêreldatletiek
Suid-Afrika se 4x400 m-mansaflosspan het Sondagoggend (SA tyd) seker gemaak van ’n plek op die Olimpiese Spele in Parys en toe Maandagoggend boonop ’n silwermedalje verower op die Wêreld-aflosbyeenkoms in die Bahamas. Foto: Wêreldatletiek

Suid-Afrika se 4x400 m-mansaflosspan keer met ’n silwermedalje terug van die Wêreld-aflosbyeenkoms wat die naweek in die Bahamas gehou is.

Selfs al was Wayde van Niekerk nie Maandagoggend vroeg (SA tyd) in die eindronde in aksie nie, het Gardeo Isaacs, Zakithi Nene, Matt Nortjé en Lythe Pillay genoeg in die tenk gehad om tweede in 3:00.75 te eindig.

Botswana se viertal van Busang Collen Kebinatshipi, Letsile Tebogo, Leungo Scotch en Bayapo Ndori het in 2:59.11 goud verower en ook die vinnigste tyd tot dusver vanjaar aangeteken.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.0%
Rand - Euro
19.97
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Platinum
1,094.50
0.0%
Palladium
1,011.50
0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos