Deel

Vrou helder oordag op N4 naby Pta geteiken

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die werknemer van Sanral wys hoe Lize Swanepoel se motorband beskadig is nadat ’n ander voertuig haar doelbewus na links gedruk het en sy toe vermoedelik oor skerpgemaakte voorwerpe gery het.  Foto: Verskaf
Die werknemer van Sanral wys hoe Lize Swanepoel se motorband beskadig is nadat ’n ander voertuig haar doelbewus na links gedruk het en sy toe vermoedelik oor skerpgemaakte voorwerpe gery het. Foto: Verskaf

Dit is asof rowers wat hindernisse soos skerpgemaakte voorwerpe en klippe op hoofweë plaas, nuwe maniere bly vind om op motoriste toe te slaan.

Volgens slagoffers, veiligheidsmaatskappye en waarskuwingsgroepe begin dié aanvallers nou ook “helder oordag” en op afritte na/van woonbuurte hul “prooi” aanval.

Saterdag was daar volgens bronne minstens twee voorvalle weerskante van Pretoria.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.35
+0.3%
Rand - Pond
23.44
+0.2%
Rand - Euro
19.93
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Platinum
1,064.20
+2.9%
Palladium
994.00
+2.7%
Goud
2,351.00
+0.8%
Silwer
31.71
+4.5%
Brent-ruolie
82.12
+0.9%
Top-40
72,559
-0.3%
Alle aandele
78,921
-0.3%
Hulpbronne 10
62,969
+0.6%
Industriële 25
109,532
-0.3%
Finansiële 15
17,063
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos