Deel

Seun van slot wat deur Wiese bygedam is, nou leenspeler by Cheetahs

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lewis Jones  Foto: Cheetahs
Lewis Jones Foto: Cheetahs

Die seun van Wallis se slot wat in 1995 op Ellispark katswink deur Kobus Wiese neergevel is, is een van die Ospreys-leenspelers wat by die Cheetahs aangesluit het.

Die berugte voorval waarin Wiese vir Derwyn Jones, ’n hemelbesem van 2,08 meter met ’n steelhou bygedam het, was reg aan die begin van die toets in September daardie jaar. Dit was die einde van die toets vir Jones, terwyl Wiese later ’n drie gedruk het die Bokke se sege met 40-11.

Wiese is agterna vir 30 dae geskors en ook ’n boete volgens berigte opgelê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.72
+0.4%
Rand - Pond
23.38
+0.4%
Rand - Euro
19.97
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.13
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Platinum
946.40
+0.1%
Palladium
941.00
-1.7%
Goud
2,285.78
-0.0%
Silwer
26.42
+0.5%
Brent-ruolie
86.33
-1.0%
Top-40
69,925
-0.7%
Alle aandele
76,076
-0.5%
Hulpbronne 10
61,271
-4.5%
Industriële 25
105,022
+0.4%
Finansiële 15
16,591
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos