Deel

7 Suid-Afrikaners sterf in ongeluk in Botswana

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Sewe Suid-Afrikaners is Sondagmiddag in ’n motorongeluk in Botswana dood, het die plaaslike polisie in ’n verklaring bekend gemaak.

Die sewe oorledenes was deel van ’n groep van 14 Suid-Afrikaners wat in ’n Toyota Hiace-minibus op pad terug was van ’n kerkdiens in die dorp Kanye, sowat 80 km suidwes van die hoofstad, Gaborone.

Dipheko Motube, polisiewoordvoerder, sê in die verklaring wat Maandag uitgereik is die ongeluk het op die A3- nasionale pad by die Ranaka-aansluiting gebeur toe die minibus teen ’n Range Rover met vier insittendes gebots het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
Mamelodi Sundowns 0
Rand - Dollar
18.07
+0.6%
Rand - Pond
22.97
+0.6%
Rand - Euro
19.61
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.04
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Platinum
1,055.35
+0.4%
Palladium
1,030.19
+0.2%
Goud
2,419.56
-0.3%
Silwer
31.90
+0.6%
Brent-ruolie
83.71
-0.3%
Top-40
73,439
-0.4%
Alle aandele
79,808
-0.3%
Hulpbronne 10
64,263
-0.8%
Industriële 25
110,205
-0.4%
Finansiële 15
17,322
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos