Oudpres. Thabo Mbeki beskou die Afrikaner-verklaring as ’n uiters belangrike dokument wat by ’n nasionale dialoog bespreek moet word.
Hy het Dinsdag by Freedom Park in Pretoria gepraat en gepeins oor 30 jaar van demokrasie.
Die brief wat ’n groep Afrikaners onlangs geskryf het oor hul toekomstige betrokkenheid by die land het hom diep getref. En wat hom veral getref het in die Afrikaner-verklaring, is: