Deel

Lennit Max bedank as VF Plus se adjunkvoorsitter

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adv. Lennit Max praat Dinsdag op ’n mediakonferensie in sy huis in Welgelegen, Kaapstad.  Foto: Christiaan du Plessis
Adv. Lennit Max praat Dinsdag op ’n mediakonferensie in sy huis in Welgelegen, Kaapstad. Foto: Christiaan du Plessis

Adv. Lennit Max het as ’n adjunkvoorsitter van die VF Plus bedank omdat dié party se grondwet volgens hom net op die bevordering van Afrikanerbelange fokus en ander rasgroepe uitsluit.

Max, wat ’n adjunkvoorsitter van die party in die Wes-Kaap was, het Dinsdag op ’n mediakonferensie by sy huis in Welgelegen, Kaapstad, gesê toe hy in 2021 genader is om hom by die VF Plus aan te sluit, “is hy om die bos gelei” met beloftes dat die grondwet gewysig sou word om dit meer inklusief te maak.

Ná meer as twee jaar is daar volgens hom egter geen steun vir voorstelle om die grondwet te wysig nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 54/1
Bangladesh 153/6
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
Mamelodi Sundowns 0
Rand - Dollar
18.07
+0.6%
Rand - Pond
22.96
+0.6%
Rand - Euro
19.61
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.04
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Platinum
1,054.00
+0.2%
Palladium
1,030.23
+0.2%
Goud
2,422.11
-0.2%
Silwer
31.83
+0.4%
Brent-ruolie
83.71
-0.3%
Top-40
73,439
-0.4%
Alle aandele
79,808
-0.3%
Hulpbronne 10
64,263
-0.8%
Industriële 25
110,205
-0.4%
Finansiële 15
17,322
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos