Deel

ANC-podsending: SEB sal nie net bly, maar ook versnel word

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Mlungisi Louw
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Mlungisi Louw

Sy administrasie sal voortgaan om swart ekonomiese bemagtiging (SEB) én ander regstellende wetgewing te implementeer om swart mense verder te bemagtig, sê pres. Cyril Ramaphosa.

Ramaphosa het in ’n podsending gesê daar is tot dusver nog nie genoeg vordering daarmee gemaak nie en ’n nuwe ANC-regering gaan ná 29 Mei se algemene verkiesing die inwerkingstelling daarvan versnel.

“Natuurlik moet jy weerstand verwag van diegene wat tans eienaarskap het. Sommige wil nie eens mededinging hê nie. Vir ons wat onder verdrukkende en rassistiese wette gely het en daardeur geteister is, maak dit egter die (ekonomiese) ruimte oop,” het hy Maandagaand in ’n uur lange onderhoud gesê toe hy die heel eerste gas op die ANC se nuwe #ANCConnect-podsendingreeks was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.07
+0.6%
Rand - Pond
22.97
+0.6%
Rand - Euro
19.62
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.05
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Platinum
1,055.34
+0.4%
Palladium
1,027.64
-0.1%
Goud
2,421.19
-0.2%
Silwer
32.03
+1.0%
Brent-ruolie
83.71
-0.3%
Top-40
73,439
-0.4%
Alle aandele
79,808
-0.3%
Hulpbronne 10
64,263
-0.8%
Industriële 25
110,205
-0.4%
Finansiële 15
17,322
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos