Deel

Nadal opnuut onseker of hy by Roland Garros sal kan verskyn

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rafael Nadal oefen saam met sy afrigter, Carlos Moya.  Foto: Getty Images
Rafael Nadal oefen saam met sy afrigter, Carlos Moya. Foto: Getty Images

Rafael Nadal sê nou hy is nie meer seker of hy volgende maand in die Franse Ope gaan meeding nie nadat hy sedert sy terugkeer deurlopend met pyn speel.

Dit kom nadat hy vroeër vandeesmaand nog gesê het dat hy hom juis nie vir die Barcelona-Ope gespaar het nie omdat hy op Roland Garros “alles wil gee en sterf”.

Ondanks sy beste bedoelinge en drome sê die 37-jarige wenner van 22 Grand Slam-titels hy is ongelukkig nog ver van sy beste af. Hy speel slegs Donderdag in die eerste ronde van die Madrid-Ope teen die Amerikaner Darwin Blanch as ’n persoonlike opoffering.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.51
+0.3%
Rand - Pond
23.23
-0.0%
Rand - Euro
19.94
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Platinum
966.10
-0.0%
Palladium
950.00
-0.1%
Goud
0.00
0.0%
Silwer
0.00
0.0%
Brent-ruolie
82.96
-0.9%
Top-40
70,300
+0.5%
Alle aandele
76,428
+0.5%
Hulpbronne 10
60,246
-0.2%
Industriële 25
107,200
+1.3%
Finansiële 15
16,554
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos