Deel

Bela-wet: Regering moet sterk staan teen ‘konserwatiewe groepe’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Volle sitting van die Nasionale Raad van Provinsies moet nou die Bela-wetsontwerp aanvaar. Foto: Jaco Marais
’n Volle sitting van die Nasionale Raad van Provinsies moet nou die Bela-wetsontwerp aanvaar. Foto: Jaco Marais

Die parlement moet nie swig voor terugvegpogings van “konserwatiewe groepe” oor klousules oor openbare skole se taal- en toelatingsbeleide in die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela) nie.

So meen die burgerregte- en regsorganisasies Section27, Equal Education, die Equal Education-regsentrum en die Sentrum vir Regshulpbronne.

Hulle het Vrydag hul kommer daaroor uitgespreek en in ’n gesamentlike verklaring ’n beroep op die parlement gedoen om die jongste “regressiewe” wysigings – wat skoolbeheerliggame nog ’n mate van beheer gee oor bogenoemde beleide vir hul skole – dringend om te keer en te vervang deur die oorspronklike weergawe wat provinsiale onderwyshoofde volmag daaroor gee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.9%
Rand - Euro
19.97
-1.1%
Rand - Aus dollar
12.29
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Platinum
1,094.50
+0.7%
Palladium
1,011.50
-0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos