Deel

6 regters moet hulself onttrek van OVK-saak, sê Zuma

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oudpres. Jacob Zuma Foto: Melinda Stuurman
Oudpres. Jacob Zuma Foto: Melinda Stuurman

Ses regters van die konstitusionele hof moet hulself van oudpres. Jacob Zuma se regstryd teen die Verkiesingskommissie (OVK) onttrek omdat hulle moontlik bevooroordeeld is nadat hulle hom 15 maande tronkstraf sonder die opsie van ’n boete in 2021 opgelê het, lui ’n aansoek wat Zuma by dié hof ingedien het.

’n Duidelike konflik van belange bestaan ook, lui sy aansoek.

Zuma het Vrydag ’n teenaansoek by die konstitusionele hof ingedien ingevolge art. 167 (2) van die Grondwet, wat bepaal dat ’n kworum in die hoogste hof in die land uit minstens agt regters moet bestaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 63/2
Bangladesh 0
Rand - Dollar
18.46
-0.9%
Rand - Pond
23.47
-0.9%
Rand - Euro
19.98
-1.0%
Rand - Aus dollar
12.23
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Platinum
1,030.80
-0.9%
Palladium
977.25
-2.1%
Goud
2,340.98
-1.6%
Silwer
30.24
-1.9%
Brent-ruolie
81.90
-1.2%
Top-40
72,574
-0.7%
Alle aandele
78,956
-0.7%
Hulpbronne 10
62,163
-1.7%
Industriële 25
109,886
-0.2%
Finansiële 15
17,188
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos