Deel

Amsa-hoogoonde: Aan en af kos R150 m. – en dis nie nét beurtkrag se skuld

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Staal en metaalskuim tap uit Amsa se hoogoond in Vanderbijlpark tydens die poging om hom weer aan die gang te kry ná ’n gedwonge sluiting.  Foto: Verskaf
Staal en metaalskuim tap uit Amsa se hoogoond in Vanderbijlpark tydens die poging om hom weer aan die gang te kry ná ’n gedwonge sluiting. Foto: Verskaf

’n Bose kringloop van krisis op krisis is besig om ’n sleutelbedryf se vermoë om vas te byt tot beter tye te kniehalter en sal dalk lei tot sy eie toekomstige krisis.

ArcelorMittal Suid-Afrika (Amsa) se staalaanlegte is vir ’n rede nasionale sleutelpunte: ’n Streek sonder sy eie staalvervaardiging kan nie genoeg staal invoer om ekonomiese groei te handhaaf nie.

Sonder genoegsame ekonomiese groei kan lande se staalvervaardigers nie lank oorleef nie. Dit is die grondslag van die probleme wat Amsa oor die jare al hoe meer begin verlam het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.9%
Rand - Euro
19.97
-1.1%
Rand - Aus dollar
12.29
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Platinum
1,094.50
+0.7%
Palladium
1,011.50
-0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos