Deel

KYK | Saoediese sokker ‘geskok’ ná toeskouer speler met sweep slaan

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die doelskieter Abderrazak Hamdallah is twee keer met ’n sweep geslaan.  Foto: Getty Images
Die doelskieter Abderrazak Hamdallah is twee keer met ’n sweep geslaan. Foto: Getty Images

Die Saoedi-Arabiese Sokkervereniging (Saff) gaan sy gedragskode vir toeskouers hersien nadat ’n aanhanger ’n Al-Ittihad-speler met ’n sweep geslaan het.

ESPN berig die voorval het aan die einde van Al-Ittihad se nederlaag in die Saoediese Superbeker teen Al-Hilal in Abu Dhabi gebeur.

Beeldmateriaal wys hoe die Al-Ittihad-doelskieter Abderrazak Hamdallah ’n toeskouer met water natgooi, wat die speler dan twee keer met ’n sweep bykom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.80
-0.0%
Rand - Pond
23.46
+0.1%
Rand - Euro
20.03
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.17
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Platinum
944.50
-0.2%
Palladium
946.00
-1.2%
Goud
2,282.95
-0.1%
Silwer
26.37
+0.3%
Brent-ruolie
86.33
-1.0%
Top-40
69,925
-0.7%
Alle aandele
76,076
-0.5%
Hulpbronne 10
61,271
-4.5%
Industriële 25
105,022
+0.4%
Finansiële 15
16,591
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos