Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê toestande bevorderlik vir die ontstaan van wegholveldbrande word Woensdag in die Walter Sisulu- en Enoch Mgijima- plaaslike munisipaliteit in die Oos-Kaap asook die Vhembe- en Mopani-distriksmunisipaliteit in Limpopo verwag.
Sonnig en warm.
• Pretoria: 9 °C tot 28 °C