Engelse Premierliga
Deel

Hoe groter die druk, hoe beter vaar sy spelers, sê Pep voor groot week

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pep Guardiola, afrigter van Manchester City, moedig sy spelers langs die kantlyn aan. Foto: Reuters
Pep Guardiola, afrigter van Manchester City, moedig sy spelers langs die kantlyn aan. Foto: Reuters

Manchester City gedy onder die druk van speel wanneer alles op die spel is, het dié span se afrigter, Pep Guardiola, aan die vooraand van ’n groot week vir sy klub gesê.

Dié Engelse span is nog op koers om verlede seisoen se prestasie van drie titels (Premierliga, Europese Kampioeneliga en FA Cup) te herhaal.

City is ná die naweek se Premierliga-wedstryde, waarin Liverpool en Arsenal albei vasgeval het, met twee punte voor in die liga-wedloop (73 punte teenoor Liverpool en Arsenal se 71). Daarbenewens pak hulle Real Madrid Woensdag tuis in die tweede been van hul kwarteindronde-kragmeting in die Europese Kampioeneliga. Die eerste been in Madrid het met 3-3 gelykop geëindig. Dan kom hulle drie dae later boonop teen Chelsea in die halfeindronde van die FA Cup-reeks te staan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()