Deel

Nog ’n Kiwi saam met Barrett na Leinster op pad

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Nekbesering het Tyler Bleyendaal se rugbyloopbaan in 2020 kortgeknip.  Foto: Getty Images
’n Nekbesering het Tyler Bleyendaal se rugbyloopbaan in 2020 kortgeknip. Foto: Getty Images

Die hulpafrigter Tyler Bleyendaal is die nuutste lid van die Hurricanes-franchise wat hom by die Ierse klub Leinster gaan aansluit.

Die Irish Times berig minder as 24 uur nadat die All Black-senter Jordie Barrett aangekondig het dat hy in die 2024-’25-seisoen vir Leinster gaan speel, is bevestig dat Bleyendaal ook ná die Super Rugby Pacific-seisoen na Ierland sal verkas.

Bleyendaal, ’n voormalige Crusaders-losskakel wat later ook vir die Ierse klub Munster uitgedraf het, is sedert 2020 ’n lid van die Hurricanes-afrigtingspan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.80
-0.9%
Rand - Pond
23.48
-0.3%
Rand - Euro
20.06
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.17
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Platinum
947.10
-1.3%
Palladium
958.00
-2.2%
Goud
2,285.48
-2.1%
Silwer
26.26
-3.3%
Brent-ruolie
88.40
-1.2%
Top-40
69,925
-0.7%
Alle aandele
76,076
-0.5%
Hulpbronne 10
61,271
-4.3%
Industriële 25
105,022
+0.4%
Finansiële 15
16,592
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos