Deel

Reserwebank wil ook Steinhoff se toegesluite R6 mjd. verbeurd verklaar

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wyle Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, in die parlement in 2018.
Wyle Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, in die parlement in 2018.

Die Reserwebank wil byna R6 miljard van die Steinhoff-groep se binnelandse maatskappye wat in bankrekeninge opgesluit lê, verbeurd verklaar.

Luidens die jaarverslag van ’n maatskappy binne die groep het die Reserwebank die firma in Desember ingelig dat van die geld, of alles, wat in verskeie bankrekeninge gehou word, potensieel verbeurd verklaar gaan word weens beweerde oortredinge van valutabeheerregulasies.

Die geld in die bankrekeninge is al vroeër verlede jaar ingevolge die regulasies bevries.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.07
+0.6%
Rand - Pond
22.97
+0.6%
Rand - Euro
19.62
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.05
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Platinum
1,055.34
+0.4%
Palladium
1,027.64
-0.1%
Goud
2,421.19
-0.2%
Silwer
32.03
+1.0%
Brent-ruolie
83.71
-0.3%
Top-40
73,439
-0.4%
Alle aandele
79,808
-0.3%
Hulpbronne 10
64,263
-0.8%
Industriële 25
110,205
-0.4%
Finansiële 15
17,322
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos