Deel

BHP moet sy Anglo-aanbod bietjie verhoog, meen ontleders

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die embleem van die Australiese mynreus BHP op die agtergrond van ’n miniatuur-diorama van mynbedrywighede. Die foto is in November 2021 geneem. Foto: Reuters
Die embleem van die Australiese mynreus BHP op die agtergrond van ’n miniatuur-diorama van mynbedrywighede. Die foto is in November 2021 geneem. Foto: Reuters

Die mynreus BHP sal ’n bietjie dieper in sy beursie moet grawe as hy Anglo American wil insluk, meen ontleders en aandelehandelaars wat aan ’n peiling van Bloomberg deelgeneem het.

’n Aanbod wat kan slaag, behoort meer as £30 (sowat R704) per aandeel te wees, meen hulle.

BHP het verlede week gesê sy voorstel om Anglo oor te neem kom neer op ’n aanbod van £25,08 per Anglo-aandeel. Dit sluit volgens BHP boonop nog £4,86 en £3,40 in wat Anglo se belang in onderskeidelik Anglo American Platinum (Amplats) en Kumba Iron Ore verteenwoordig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 0
Bangladesh 51/2
Rand - Dollar
18.06
+0.6%
Rand - Pond
22.97
+0.6%
Rand - Euro
19.62
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.05
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Platinum
1,061.57
+0.9%
Palladium
1,043.26
+1.4%
Goud
2,431.27
+0.2%
Silwer
32.22
+1.6%
Brent-ruolie
83.71
-0.3%
Top-40
73,439
-0.4%
Alle aandele
79,808
-0.3%
Hulpbronne 10
64,263
-0.8%
Industriële 25
110,205
-0.4%
Finansiële 15
17,322
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos