Deel

Kolisi tel onder ‘Time Magazine’ se 100 invloedrykste mense

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Siya Kolisi, Springbok-kaptein, tel onder 'Time Magazine' se 100 mees invloedryke mense. Foto: Getty Images
Siya Kolisi, Springbok-kaptein, tel onder 'Time Magazine' se 100 mees invloedryke mense. Foto: Getty Images

Die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, is deur Time Magazine aangewys as een van die wêreld se 100 invloedrykste mense van 2024.

Time het dié lys, wat ook die Formule Een-wêreldkampioen Max Verstappen (26) insluit, Woensdag op sy webtuiste bekend gemaak. Dit kan die eerste van ’n paar eerbewyse wees wat Kolisi binne die volgende paar dae ontvang.

Kolisi (32) kan Maandagaand in Madrid ook ’n prestigeryke Laureus-sportprys in die kategorie “Terugkeer van die Jaar” verower ná sy merkwaardige herstel van ’n ernstige kniebesering voor verlede jaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi in Frankryk. Die Springbokke is benoem in die Span van die Jaar-kategorie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.80
-0.9%
Rand - Pond
23.48
-0.3%
Rand - Euro
20.06
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.17
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Platinum
947.10
-1.3%
Palladium
958.00
-2.2%
Goud
2,285.48
-2.1%
Silwer
26.26
-3.3%
Brent-ruolie
88.40
-1.2%
Top-40
69,925
-0.7%
Alle aandele
76,076
-0.5%
Hulpbronne 10
61,271
-4.3%
Industriële 25
105,022
+0.4%
Finansiële 15
16,592
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos