Deel

Londen sal hulde bring aan ontslape Kiptum

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Keniaan Kelvin Kiptum nadat hy in Oktober verlede jaar ’n wêreldrekord in die Chicago-marathon opgestel het.  Foto: Getty Images
Die Keniaan Kelvin Kiptum nadat hy in Oktober verlede jaar ’n wêreldrekord in die Chicago-marathon opgestel het. Foto: Getty Images

Die organiseerders van die Londen-marathon sal Sondag voor die elite-manswedloop hulde bring aan Kelvin Kiptum met applous van 30 sekondes.

Kiptum se dood op 24-jarige ouderdom in Februarie in ’n laataand motorongeluk in Eldoret in die Rift-vallei in die weste van Kenia, het die atletiekwêreld geskok.

Hy het verlede jaar die Londen-marathon gewen en ’n paar maande later in Chicago die eerste mansatleet geword om die 42,2 km in minder as twee uur en een minuut af te lê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.80
-0.0%
Rand - Pond
23.46
+0.1%
Rand - Euro
20.03
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.17
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Platinum
944.80
-0.1%
Palladium
950.00
-0.8%
Goud
2,285.84
-0.0%
Silwer
26.39
+0.4%
Brent-ruolie
86.33
-1.0%
Top-40
69,925
-0.7%
Alle aandele
76,076
-0.5%
Hulpbronne 10
61,271
-4.5%
Industriële 25
105,022
+0.4%
Finansiële 15
16,591
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos