Deel

Wildschutt-broers maak geskiedenis op SA Kampioenskap

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nadeel Wildschutt vier Donderdag sy Suid-Afrikaanse kroon in die 10 000 m. Nadeel is die ouer broer van Adrian Wildschutt. Foto: Gallo Images
Nadeel Wildschutt vier Donderdag sy Suid-Afrikaanse kroon in die 10 000 m. Nadeel is die ouer broer van Adrian Wildschutt. Foto: Gallo Images

Die gemeenskap van Ceres sal nou besonders breëbors loop nadat die geskiedenisboeke Saterdag in Pietermaritzburg op die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap herskryf is toe Adrian Wildschutt ’n sege in die 5 000 m behaal het.

Nadat hy in dié wedloop eerste oor die eindstreep is, het hy en sy ouer broer, Nadeel, die eerste broers in die geskiedenis van Suid-Afrikaanse atletiek geword wat op dieselfde nasionale byeenkoms as kampioene gekroon is.

Adrian (25), wat in die VSA gesetel is, het in 13 minute, 30.38 sekondes met die louere weggestap, terwyl die 27-jarige Nadeel Donderdag die 10 000 m in 29:15.93 beklink het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.07
+0.6%
Rand - Pond
22.97
+0.6%
Rand - Euro
19.62
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.05
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Platinum
1,055.34
+0.4%
Palladium
1,027.64
-0.1%
Goud
2,421.19
-0.2%
Silwer
32.03
+1.0%
Brent-ruolie
83.71
-0.3%
Top-40
73,439
-0.4%
Alle aandele
79,808
-0.3%
Hulpbronne 10
64,263
-0.8%
Industriële 25
110,205
-0.4%
Finansiële 15
17,322
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos