Deel

Dezzi veg terug ná balju bates van Louis Liebenberg in Bfn vat

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Meubels word uit die huis in die Oleo Collis-oord in Pentagonpark, Bloemfontein verwyder. Dezzi Liebenberg sê dit is haar huis wat sy huur en het niks met haar man, Louis, te doen nie. Foto: Charles Smith
Meubels word uit die huis in die Oleo Collis-oord in Pentagonpark, Bloemfontein verwyder. Dezzi Liebenberg sê dit is haar huis wat sy huur en het niks met haar man, Louis, te doen nie. Foto: Charles Smith

Beslag is Vrydagoggend gelê op roerende bates soos meubels, juweliersware, skilderye en wyn van die omstrede diamantsmous Louis Liebenberg in ’n huis in Bloemfontein.

Die balju het kort voor 12:00 begin om meubels, juweliersware en klere uit ’n huis in Olea Collis-oord in Jan Marx-straat, Pentagonpark, te verwyder.

Dezzi Liebenberg, Louis se vrou, sê by navraag sy huur die huis en dit is haar meubels. Sy is besig om ’n diefstalklag in te dien teen almal wat die prokureurs bygestaan het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.61
-0.5%
Rand - Pond
23.25
-0.4%
Rand - Euro
20.01
-0.5%
Rand - Aus dollar
12.24
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Platinum
975.50
-0.4%
Palladium
966.75
-0.7%
Goud
2,315.29
+0.1%
Silwer
27.42
+0.6%
Brent-ruolie
83.16
-0.2%
Top-40
70,959
+0.2%
Alle aandele
77,171
+0.3%
Hulpbronne 10
60,861
-0.3%
Industriële 25
107,713
+0.5%
Finansiële 15
16,769
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos