Deel

Tuinrand-onnie, dogter dood ná BMW-bestuurder ‘vir polisie weggejaag het’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Louwrense Badenhorst (53) en sy dogter Michelle (23), van Pretoria, is Vrydag in ’n motorongeluk in Sunnyside dood.  Foto: Facebook/Louwrense Badenhorst
Louwrense Badenhorst (53) en sy dogter Michelle (23), van Pretoria, is Vrydag in ’n motorongeluk in Sunnyside dood. Foto: Facebook/Louwrense Badenhorst

Die BMW-bestuurder wat na bewering die noodlottige ongeluk van ’n Pretoriase onderwyser en sy dogter veroorsaak het, het glo kort voor die botsing vir die polisie weggejaag.

Die BMW-bestuurder is beseer in die ongeluk vroeg Vrydagoggend op die hoek van Park-en Troyestraat in Sunnyside in Pretoria. Hy is onder polisiebewaking in ’n Pretoriase hospitaal.

Louwrense Badenhorst (53), adjunkhoof van die Laerskool Tuinrand in Claremont in Pretoria, en sy oudste dogter, Michelle (23), is dood toe die BMW teen hul silwergrys Peugeot 508 gebots het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 5/0
Sri Lanka 0
Rand - Dollar
18.34
-0.3%
Rand - Pond
23.38
-0.2%
Rand - Euro
19.89
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.16
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Platinum
1,048.20
-2.2%
Palladium
961.01
-2.4%
Goud
2,342.53
-0.7%
Silwer
31.95
-0.4%
Brent-ruolie
84.22
+1.3%
Top-40
72,190
0.0%
Alle aandele
78,576
0.0%
Hulpbronne 10
62,231
0.0%
Industriële 25
109,056
0.0%
Finansiële 15
17,095
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos