Deel

Liebenberg sê 2 van sy manne steel R50 m. se diamante, goud

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Foto van Hein Jooste wat deur die private ondersoeker Mike Bolhuis uitgereik is. Jooste was Bolhuis se lyfwag voordat hy vir Liebenberg gaan werk het. Bolhuis is nou deur Liebenberg aangestel om na Jooste te soek nadat hy glo met R50 miljoen se diamante en goud verdwyn het. Foto: Verskaf
’n Foto van Hein Jooste wat deur die private ondersoeker Mike Bolhuis uitgereik is. Jooste was Bolhuis se lyfwag voordat hy vir Liebenberg gaan werk het. Bolhuis is nou deur Liebenberg aangestel om na Jooste te soek nadat hy glo met R50 miljoen se diamante en goud verdwyn het. Foto: Verskaf

Die diamantsmous Louis Liebenberg beweer die veiligheidshoof by sy myn, Hein Jooste, het “R50 miljoen se goud en diamante” van hom gesteel toe hy die naweek spoorloos verdwyn het.

Liebenberg skryf op sy Forever Diamonds and Gold-blad op Facebook Jooste het die geslypte diamante en goudmunte uit sy vrou, Dezzi, se huurhuis in Durbanville gesteel en Jacques du Preez in Britstown ontmoet voordat hulle saam verdwyn het.

Hy gaan vandag ’n klag van diefstal teen Jooste en Du Preez by die polisie indien nadat hy eers ’n volledige inventaris van die diamante, goud en juweliersware opgestel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 102/5
Ireland 150/8
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.0%
Rand - Euro
19.97
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Platinum
1,094.50
0.0%
Palladium
1,011.50
0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos