Deel

Netwerk24 in George: ‘Bly by ons!’ skree redders aan slagoffers

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Reddingswerkers Woensdagoggend bo-op die puin. Foto: Jaco Marais
Reddingswerkers Woensdagoggend bo-op die puin. Foto: Jaco Marais

Netwerk24 se span is op die toneel in George waar die Neo Victoria-woonstelgebou Maandag ineengestort het. Jackie Kruger, verslaggewer, en Jaco Marais, fotograaf, vertel wat hulle op die toneel beleef.

Die oomblik as snuffelhonde wat oor die puin stap, begin blaf, moet daar doodse stilte wees. Alle voertuie moet afgeskakel word en niemand mag praat nie, sodat reddingswerkers kan luister vir die stem van ’n oorlewende.

“Toe die honde een maal só geblaf het, het hulle ons stil gemaak en dit het soos ’n ewigheid se stilte gevoel,” sê Kruger, wat al byna 20 jaar uit die Suid-Kaap verslag doen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.07
+0.7%
Rand - Pond
22.94
+1.5%
Rand - Euro
19.64
+1.7%
Rand - Aus dollar
12.10
+1.6%
Rand - Jen
0.12
+1.4%
Platinum
1,094.50
0.0%
Palladium
1,011.50
0.0%
Goud
2,414.40
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos