Deel

Matfield verras met voorspelling oor ‘volgende’ Bok-losskakel

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
As dit van Victor Matfield afhang, sal Sacha Feinberg-Mngomezulu speelkans op losskakel by die Stormers kry.  Foto: Gallo Images
As dit van Victor Matfield afhang, sal Sacha Feinberg-Mngomezulu speelkans op losskakel by die Stormers kry. Foto: Gallo Images

En Handré Pollard se opvolger is . . . Sacha Feinberg-Mngomezulu.

Of so glo die voormalige Springbok-slot Victor Matfield, wat Dinsdag ’n pleidooi aan die Stormers gerig het om die 22-jarige Feinberg-Mngomezulu meer speelkans op losskakel te gee.

“Ek is ’n groot aanhanger van Sacha. Ek dink hy is die volgende Springbok-losskakel. Ek sal graag wil sien dat die Stormers hom ’n bietjie meer kans op losskakel gee, nie net op binnesenter nie,” het Matfield gesê in ’n gesprek wat deur die Verenigde Rugbykampioenskap in samewerking met Vodacom gereël is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.68
+0.6%
Rand - Pond
23.31
+0.7%
Rand - Euro
19.93
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Platinum
958.20
+1.3%
Palladium
947.00
-1.1%
Goud
2,293.16
+0.3%
Silwer
26.49
+0.8%
Brent-ruolie
86.33
-1.0%
Top-40
69,925
-0.7%
Alle aandele
76,076
-0.5%
Hulpbronne 10
61,271
-4.5%
Industriële 25
105,022
+0.4%
Finansiële 15
16,591
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos