Deel

ONTHUL: Rassie se plan met Ox

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Bok-loskop Ox Nche.
Die Bok-loskop Ox Nche.

Dit is weens ’n versoek van Rassie Erasmus dat die Haaie hul bielie-loskopstut Ox Nche deesdae ook op vaskop inspan.

In verlede week se wedstryd teen Zebre het die Bok-loskop in die tweede helfte aan die vaskopkant gesak.

Erasmus wil hê Nche moet in dié posisie oefen omdat hy hom dalk in die toets teen Wallis op Twickenham op 22 Junie daar sal moet inspan, verneem Rapport.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.27
+0.7%
Rand - Pond
23.17
-0.1%
Rand - Euro
19.88
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Platinum
1,065.10
+2.6%
Palladium
1,011.02
+2.8%
Goud
2,387.07
+1.3%
Silwer
29.72
+3.9%
Brent-ruolie
82.38
-1.2%
Top-40
73,142
+1.1%
Alle aandele
79,362
+0.9%
Hulpbronne 10
62,869
+0.7%
Industriële 25
111,377
+0.8%
Finansiële 15
17,074
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos