WAARSKUWING: Van die inligting in hierdie berig kan sommige lesers ontstel.
Anika Smit, net 17 jaar oud, is met ’n voorwerp verwurg.
Dit, saam met die verskeie steekwonde in haar nek, het dié blonde leerling van die Hoërskool Gerrit Maritz in Pretoria se dood veroorsaak.