Deel

ANC ontplooi groot kanonne na KZN om stemme te werf

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Fikile Mbalula, sekretaris-generaal van die ANC, Dinsdag op die party se verkiesingsveldtog in Ntuzuma in eThekwini in KwaZulu-Natal.  Foto: X/ANC
Fikile Mbalula, sekretaris-generaal van die ANC, Dinsdag op die party se verkiesingsveldtog in Ntuzuma in eThekwini in KwaZulu-Natal. Foto: X/ANC

Die ANC het vandeesweek sy topsewe in KwaZulu-Natal ontplooi om die party se verkiesingsveldtog daar ’n hupstoot te gee.

Met net meer as drie weke voor Suid-Afrikaners stembus toe gaan, het die party ook sy nasionale uitvoerende komitee, asook sy alliansievennote, die SAKP en Cosatu, ontplooi om die hoogs betwiste provinsie te deurkruis om kiesers te oortuig om hul kruisies langs die ANC te trek. KwaZulu-Natal het 5,7 miljoen geregistreerde kiesers; die tweede meeste in die land ná Gauteng se 6,5 miljoen.

Dr. Levy Ndou, ’n politieke ontleder verbonde aan die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie, sê met die toetrede van oudpres. Jacob Zuma se uMkhonto weSizwe-party (MK) wil die ANC geen kanse in KwaZulu-Natal waag nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.18
+0.1%
Rand - Pond
23.07
+1.0%
Rand - Euro
19.80
+0.9%
Rand - Aus dollar
12.17
+1.0%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Platinum
1,094.50
0.0%
Palladium
1,011.50
0.0%
Goud
2,414.65
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos