Deel

Eskom: Hofsaak teen Jhb, Nersa ‘laaste kans’ voordat stede afgesny word

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eskom wil hê Johannesburg moet gedwing word om elke maand se rekening ten volle te betaal én agterstallige skuld te betaal, anders gaan die metro se krag afgesny word.   Foto: Argief
Eskom wil hê Johannesburg moet gedwing word om elke maand se rekening ten volle te betaal én agterstallige skuld te betaal, anders gaan die metro se krag afgesny word. Foto: Argief

Indien Eskom se hofsaak teen Johannesburg oor agterstallige skuld nie slaag nie, is daar ’n groot kans dat die nutsmaatskappy die land se ekonomiese ruggraat van die kragnetwerk sal moet ontkoppel.

“Die situasie is nou onhoudbaar en dit is nodig dat die hof dringend ingryp, anders sal Eskom met geen ander opsie gelaat word as om sy magte uit te oefen om munisipaliteite se kragtoevoer af te sny nie,” luidens Eskom se eedsverklaring.

Eskom het Maandag aangekondig dat hy die hooggeregshof op ’n dringende grondslag genader het om nypende finansiële krisisse vir sowel hom as die staat te vermy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.39
-0.6%
Rand - Pond
23.39
-0.3%
Rand - Euro
19.89
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Platinum
1,040.94
-2.8%
Palladium
959.48
-2.5%
Goud
2,343.10
-0.7%
Silwer
31.96
-0.4%
Brent-ruolie
84.22
+1.3%
Top-40
72,190
0.0%
Alle aandele
78,576
0.0%
Hulpbronne 10
62,231
0.0%
Industriële 25
109,056
0.0%
Finansiële 15
17,095
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos