Verenigde Rugbykampioenskap
Deel

Leeus: Munster hou ander bedreigings as Leinster in

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
JC Pretorius hoop om Munster die naweek op Ellispark by die afbreekpunte te frustreer. Hier is hy die afgelope naweek teen Leinster op die aanval. Foto: Gallo Images
JC Pretorius hoop om Munster die naweek op Ellispark by die afbreekpunte te frustreer. Hier is hy die afgelope naweek teen Leinster op die aanval. Foto: Gallo Images

Hoewel die Leeus die afgelope naweek daarin geslaag het om een Ierse span te tem, sal dit ’n heel ander uitdaging wees om dit weer die naweek op Ellispark te vermag.

Die Johannesburgers sal heelwat selfvertroue put uit hul sege van 44-12 oor Leinster in die Verenigde Rugbykampioenskap, maar die Leeus-spelers is dit almal eens – Munster hou Saterdag ’n ander uitdaging in as sy Ierse aartsvyand.

Sanele Nohamba, wat dié seisoen op los- en skrumskakel behoorlik vlamgevat het, sê hy verwag dat die besoekers van Limerick meer fisiek sal wees as die verswakte Leinster-span.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Bepalings
Vr. 10 Mei 24 20:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Dragons
Dragons
Stormers
Stormers
Rodney Parade
SuperSport
Vr. 10 Mei 24 20:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Edinburgh
Edinburgh
Zebre
Zebre
The DAM Health Stadium, TBC
SuperSport
Sa. 11 Mei 24 14:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Bulls
Bulls
Glasgow Warriors
Glasgow Warriors
Loftus Versfeld, Pretoria
SuperSport
Uitslae
Sa. 27 Apr. 24
Dragons
Dragons 27
Connacht
Connacht 34
Sa. 27 Apr. 24
Stormers
Stormers 42
Leinster
Leinster 12
Sa. 27 Apr. 24
Lions
Lions 13
Munster
Munster 33
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Glasgow Warriors
15
12
58
Spanwapen
2. Leinster
15
11
54
Spanwapen
3. Munster
15
10
53
Spanwapen
4. Vodacom Bulls
15
10
51