Deel

Lowe druk 3 keer om Leinster in eindstryd te kry

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Ierse vleuel James Lowe druk Saterdag Leinster se derde drie in die Kampioenebeker-halfeindstryd teen die Northampton Saints in Dublin. Foto: Getty Images
Die Ierse vleuel James Lowe druk Saterdag Leinster se derde drie in die Kampioenebeker-halfeindstryd teen die Northampton Saints in Dublin. Foto: Getty Images

’n Driekuns aan drieë deur die vleuel James Lowe het die Ierse span Leinster Saterdag gehelp om vir ’n derde keer agtereenvolgens die eindstryd van die Europese Kampioenebeker-reeks te haal.

Leinster het die Northampton Saints in die halfeindronde met 20-17 getroef voor ’n rekordskare van 82 300 mense op Croke Park in Dublin.

Leinster, die naaswenner die vorige twee jaar ná La Rochelle, sal te staan kom teen die wenner van Sondag se tweede halfeindstryd in Frankryk tussen Toulouse en Harlequins.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.9%
Rand - Euro
19.97
-1.1%
Rand - Aus dollar
12.29
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Platinum
1,094.50
+0.7%
Palladium
1,011.50
-0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos