Deel

Engelse rugbyster erken hy sukkel met drankprobleem

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Billy Vunipola sukkel om te besef wanneer hy genoeg gedrink het. Foto: Getty Images
Billy Vunipola sukkel om te besef wanneer hy genoeg gedrink het. Foto: Getty Images

Billy Vunipola, agtsteman van Engeland en Saracens, erken hy “sukkel om te besef wanneer om te stop” en verduidelik die omstandighede rondom sy alkoholmisbruik en inhegtenisname in Majorka.

Vunipola (31) is verlede Sondag in ’n Spaanse hof vervolg op “een aanklag van aanranding en ’n mindere aanklag dat hy ’n besering veroorsaak het” nadat hy vroeër ’n polisiebeampte in ’n nagklub op die eiland se hoofstad, Palma, aangerand en beseer het. Hy is gedurende die voorval twee keer deur die polisie met ’n skokstok bygekom en dit het agt polisiebeamptes geverg om hom in bedwang te bring en te boei.

Vunipola het in die openbaar om verskoning gevra en is beveel om skadevergoeding van €500 aan die slagoffer te betaal en is ook met €240 beboet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Scotland 120/5
Rand - Dollar
18.40
-0.6%
Rand - Pond
23.41
-0.6%
Rand - Euro
19.95
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.21
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Platinum
1,033.75
-0.6%
Palladium
987.75
-1.0%
Goud
2,364.18
-0.6%
Silwer
30.54
-0.9%
Brent-ruolie
81.90
-1.2%
Top-40
73,298
+0.3%
Alle aandele
79,697
+0.3%
Hulpbronne 10
63,109
-0.2%
Industriële 25
110,741
+0.6%
Finansiële 15
17,352
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos