Deel

Haaie SA se eerste span in Europese eindstryd

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die linkervleuel Makazole Mapimpi druk Saterdag die Haaie se tweede drie teen Clermont in die halfeindronde van die Europese Uitdaagbekerreeks in Londen. Foto: Getty Images
Die linkervleuel Makazole Mapimpi druk Saterdag die Haaie se tweede drie teen Clermont in die halfeindronde van die Europese Uitdaagbekerreeks in Londen. Foto: Getty Images

Praat van ontsnap uit die tronk!

Die Haaie gaan Suid-Afrika trots verteenwoordig in die eindstryd van die Uitdaagbeker op 24 Mei in die Tottenham Hotspur-stadion in Londen.

John Plumtree, die afrigter, se span het deurgedring na die eindstryd deur vir Clermont Auvergne Saterdag met 32-31 te verslaan in die halfeindstryd in die Twickenham Stoop-stadion. Die Haaie het derhalwe die eerste Suid-Afrikaanse span geword om deur te dring na ’n eindstryd in een van die Europese rugbyligas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.9%
Rand - Euro
19.97
-1.1%
Rand - Aus dollar
12.29
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Platinum
1,094.50
+0.7%
Palladium
1,011.50
-0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos