Deel

Airbnb beloof om sekswerk in huureenhede tydens Spele te beveg

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Hoewel prostitusie steeds wettig is in Frankryk, is die aankoop van seksuele dienste in 2016 gekriminaliseer. Foto: Getty Images
Hoewel prostitusie steeds wettig is in Frankryk, is die aankoop van seksuele dienste in 2016 gekriminaliseer. Foto: Getty Images

Airbnb het met Franse owerhede ooreengekom om individue die stryd aan te sê wat huureenhede op dié platform vir sekswerk tydens die komende Olimpiese Spele en daarna wil gebruik.

Die huisverhuringsplatform het ’n ooreenkoms met Miprof, ’n regeringsorganisasie wat hom vir die beskerming van vroue teen geweld en die bestryding van mensehandel beywer, onderteken.

“Hoewel sulke voorvalle seldsaam is in vergelyking met die aantal besprekings, verbind Airbnb hom deur hierdie samewerkingsooreenkoms om op lang termyn die bedryf en owerhede se pogings om uitbuiting en mensehandel hok te slaan te ondersteun,” sê Airbnb in ’n verklaring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Bulls 7
Benetton 0
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.9%
Rand - Euro
19.97
-1.1%
Rand - Aus dollar
12.29
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Platinum
1,094.50
+0.7%
Palladium
1,011.50
-0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos