Wêreldsewesreeks
Deel

Drie in bykomende speeltyd sink Blitsbokke

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tristan Leyds het een van die Blitsbokke se drieë teen Australië gedruk. Foto: Getty Images
Tristan Leyds het een van die Blitsbokke se drieë teen Australië gedruk. Foto: Getty Images

’n Drie in bykomende speeltyd deur die Australiër Nick Malouf het Saterdag die Blitsbokke se doppie geklink in die kwarteindronde van die Singapoer-sewestoernooi.

Australië het die intense wedstryd met 29-24 gewen. Met normale speeltyd verby was die telling 24-24 – daarom was daar ekstra speeltyd.

Net voordat Malouf gaan druk het, is die Blitsbok Shilton van Wyk met ’n geel kaart afgestuur vir ’n ontoelaatbare duikslag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()