book-icon Uitgawe November/Desember 2023
Deel

SARIE Voorbladgesig-wenner Liza Aiken: ‘Ek’t daai tweede kans gegryp!’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Liza Aiken
Liza Aiken

Liza Aiken het in 2023 met die louere weggestap in die SARIE Voorbladgesig-wedstryd en het onlangs haar trou-album in die splinternuwe SARIE Trou gedeel. Dié tydskrif is nou op die rakke en boonop kan jy nou self in Maart-maand inskryf vir vanjaar se SARIE Voorbladgesig- en SARIE Nuwe Gesig-wedstryd.

SARIE-joernalis Marguerite van Wyk het met Liza gesels

Aanlyn of boeke? Aanlyn is gerieflik, maar ek hou van die reuk en tekstuur van boeke.
Lewensmotto? Leer en ervaar.
Velsorgwenke? Lyfroom, lipsalf, sonblok en baie water.
Tydskrif of roman? Tydskrif, uiteraard SARIE. Nataniël se rubriek is my hoogtepunt!
Werk? Infrastruktuur-evalueringsbeampte van die Wes-Kaapse mobiliteitsdepartement.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees