Deel

Wyfie se Karla vertel: ‘Ek het amper die grot vernietig voor die reeks begin het!’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Showmax se universiteitsdrama, ‘Wyfie’ is sopas genomineer vir die Outstanding Use of Locations by die Global Production Awards, aangebied deur Screen International.
Showmax se universiteitsdrama, ‘Wyfie’ is sopas genomineer vir die Outstanding Use of Locations by die Global Production Awards, aangebied deur Screen International.

By die toekenningsgeleentheid in Cannes, Frankryk, op 20 Mei vanjaar, gaan die reeks kompeteer teen twee Netflix-produksies wat in Noorweë geskiet is, Troll en Ragnarok.  

Die Wyfie-stelle het so eg gevoel vir aktrise Kristen Raath, wat die rol van Kyla vertolk, dat sy soms vergeet het dit is nie die werklikheid nie.  

“Die snaaksste oomblik – en verseker die mees vernederende oomblik, was die eerste dag op stel,” vertel sy. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees