Deel

EKSKLUSIEF: Boer Francois en sy Vanessa trou: ‘Tweede kanse kom van God af’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Soos ’n modern sprokie het die land toegekyk hoe Boer Francois en sy Vanessa verlief en verloof geraak het. Dit was nie sonder drama nie, maar vandag is die twee gelukkig getroud.
Soos ’n modern sprokie het die land toegekyk hoe Boer Francois en sy Vanessa verlief en verloof geraak het. Dit was nie sonder drama nie, maar vandag is die twee gelukkig getroud.

Die groot dag was op die 27ste April vanjaar – ’n dag voor Vanessa se verjaarsdag. “Dit was die mooiste dag en so spesiaal. Ons het sommer ’n groot naweekfees gehou” vertel Vanessa opgewonde. 

Die twee het ewige trou aan mekaar beloof by die pragtige Louvain gasteplaas naby Herold in die Bo Langkloof voor 100 van hul hartsmense. Die geleentheid was formeel en klassiek, met baie blomme. “Veral proteas. Dit is my gunsteling-blom,” verduidelik Vanessa. 

Haar dierbare vriendin, Karin Tomlinson van Funky Flowers het gesorg dat die dekor en blomme presies was soos die paartjie dit wou dra.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees