Deel

‘Diepe waters’ se Johnny vertel oor die dood: ‘Jy weet nooit wat jou lewe se plan is nie’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die mense van ‘Diepe waters’ is in rou gedompel nadat Mohavi, Tshepo se neef, gisteraand oorlede is.
Die mense van ‘Diepe waters’ is in rou gedompel nadat Mohavi, Tshepo se neef, gisteraand oorlede is.

Tshepo se pa en sy ma is oorlede en hy is grootgemaak deur Henry, maar hy het besluit om sy oom, tannie en neef te besoek. Vroeër vanjaar het Tshepo besluit hy wil weer kontak maak met sy familie. Mohavi, met wie Tshepo ’n hegte band begin bou het, het dringend ’n nier benodig.  

Aanvanklik wou Tshepo sy nier vir Mohavi skenk, maar sy pa het intussen besluit om syne op te offer. Na afloop van die operasie het alles beter gelyk, maar in gisteraand se episode ontdek kykers Mohavi se liggaam het die nier verwerp en hy is oorlede. 

Johnny Potsanyane, wat die rol van Tshepo vertolk, moes ook al hartseer in sy eie lewe verwerk. “Dis moeilik. Sodra ’n mens met mense te doen het wat moontlik kan sterf, waardeer jy die lewe soveel meer,” meen hy. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees