book-icon Uitgawe Maart/April 2024
Deel

SA teaterlegende Taliep Petersen se aktrise-dogter Jawaahier: ‘Ek praat jou Afrikaans, Dad!’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jawaahier Petersen. Foto: Leana CR
Jawaahier Petersen. Foto: Leana CR

Die toneel: Die openingsaand van Aunty Merle: Things Get Real, Marc Lottering se musiekblyspel, in die Baxter-teater in Kaapstad. Die klanktoets is pas afgehandel, die rye stoele wat netnou gepak gaan wees, nog leeg.

Op die oomblik is net Jawaahier Petersen op die verhoog. Sy fokus op ’n spesifieke stoel, nommer 8 in ry AA. Madeegha Anders, haar ma, kom saggies nader en vat haar hand. Sê dan vertroostend: “Hy kyk vanaand – en ek is hier.”

Hý, die teaterlegende Taliep Petersen wie se naam met ’n plaatjie op die stoel verewig is. Taliep wat op 16 Desember 2006 in sy huis in Athlone, Kaapstad, op teregstellingswyse doodgeskiet is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees