Deel

MOOISTE FOTO’S: ‘Diepe waters’ se Lettie en Henry beloof ewige trou

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
‘Diepe waters’ se Lettie en Henry beloof ewige trou in sprokiestroue.
‘Diepe waters’ se Lettie en Henry beloof ewige trou in sprokiestroue.

Met Lettie (Stephanie Baartman) en Henry (Stiaan Bruwer) se bruilof, wat op 20 Maart uitgesaai is, het alles volgens plan vir hierdie twee Diepe waters-verliefdes verloop. 

Volgens die vervaardigers, Penguin Films, is die beplanning vir die troue reeds lank voor die verfilming gedoen. Die tonele is in die voortuin van die huis wat vir Gys gebruik word, verfilm.

Die opstel van die tent, al die dekor en blommerangskikkings, die opnames van die tonele en die afbreek en wegpak van alles daarna, het binne slegs twaalf ure gebeur. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees