Deel

Anika de Beer oor kanker-reis: ‘Die clichés oor tyd wat kosbaar is, het nuwe betekenis vir my gekry’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Anika de Beer
Anika de Beer

Anika, wat saam met haar man, Abri, en hul hond, Remi, op die Tuinroete woon, vertel dit gaan nou beter, maar hulle is deur ’n rowwe paar maande ná sy in 2021 onverwags met fase drie-melanoomkanker gediagnoseer.

“My hart was stukkend. Ek het nog soveel wense en planne vir die toekoms en ’n versameling drome en doelwitte wat ek wil nastreef, en skielik staan ek voor ’n afgrond wat ek nie sien kom het nie.”

Sy vertel eerlik sy het in 2019 – toe die eNCA/eNuus afgleggingproses van die weeraanbieders begin is – gedink dis ’n baie groot uitdaging vir ’n jong volwassene. “Min wetend dat ’n groter golf my twee jaar later sou tref. My reis met kanker was die uitdagendste fase van my lewe nog.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees