Deel

Franse, Owens neem standpunt in teen ‘20-minute-rooikaartreël’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Franse Rugbyunie is gekant teen die plan dat ’n speler wat ’n rooi kaart kry ná 20 minute in die koelkas deur ’n ander een vervang kan word. Die voormalige Walliese skeidsregter Nigel Owens – hier gesien in ’n wedstryd waar hy Munster se Andrew Conway afstuur – meen ook dit is nie bevorderlik vir spelers se veiligheid nie.  Foto: Getty Images
Die Franse Rugbyunie is gekant teen die plan dat ’n speler wat ’n rooi kaart kry ná 20 minute in die koelkas deur ’n ander een vervang kan word. Die voormalige Walliese skeidsregter Nigel Owens – hier gesien in ’n wedstryd waar hy Munster se Andrew Conway afstuur – meen ook dit is nie bevorderlik vir spelers se veiligheid nie. Foto: Getty Images

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) en sy vennote in die Suidelike Halfrond se wens vir ’n “20-minute-rooikaartreël” in rugby kan straks op die hoogste vlak die wind van voor kry.

Ingevolge dié reël kan ’n speler wat ’n rooi kaart gekry het ná 20 minute in die koelkas deur iemand anders vervang word. Die beweegrede is om te verhoed dat een span vir die res van die wedstryd ’n speler meer op die veld het en die uitslag eintlik deur die kaart bepaal word. Dit ontneem toeskouers en TV-kykers vermaak omdat die wedstryd eensydig raak.

Luidens ’n berig in Midi Olympique is die Franse Rugbyfederasie, soos die rugbyunies van Engeland en Ierland, daarteen gekant. Wêreldrugby se raad stem op 9 Mei of die proefreël, wat al sedert 2020 in Superrugby geld en in vanjaar se Rugbykampioenskap gebruik gaan word, wêreldwyd op alle vlakke ingestel moet word. Dit sal 75% van die stemme verg, wat onwaarskynlik lyk gegewe die profiel van die unies in die Noordelike Halfrond wat daarteen gekant is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 0
Bangladesh 126/4
Rand - Dollar
18.08
+0.5%
Rand - Pond
22.98
+0.5%
Rand - Euro
19.62
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.05
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Platinum
1,054.30
+0.3%
Palladium
1,030.74
+0.2%
Goud
2,421.96
-0.2%
Silwer
31.68
-0.1%
Brent-ruolie
83.71
-0.3%
Top-40
73,439
-0.4%
Alle aandele
79,808
-0.3%
Hulpbronne 10
64,263
-0.8%
Industriële 25
110,205
-0.4%
Finansiële 15
17,322
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos