Deel

Proteas se T20-WB-groep ‘ís met KSA-direkteur bespreek’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ottniel Baartman in aksie vir die Dolphins in die T20-reeks voordat hy na die Delhi Capitals in die Indiese Premierliga is. Foto: Gallo Images
Ottniel Baartman in aksie vir die Dolphins in die T20-reeks voordat hy na die Delhi Capitals in die Indiese Premierliga is. Foto: Gallo Images

Rob Walter, afrigter van Suid-Afrika se witbalspanne, het Dinsdag met die aankondiging van die Proteas se T20-Wêreldbeker-uitverkorenes gesê hy kies geen groep sonder om dit eers met die direkteur van krieket (Enoch Nkwe) te bespreek nie.

Walter is gevra of die groep van 15 wat hy aangewys het, waarin net een etniese swart speler (Kagiso Rabada) is, goedgekeur is en of hy toestemming gehad het om so ’n groep te stuur na die T20-Wêreldbeker-toernooi (T20-WB), wat in Junie in Amerika en die Karibiese Eilande beslis word.

“Die realiteit is dat dit vir my onontbeerlik is om ’n seëvierende Protea-span te skep. Om dít te kan doen, moet ek spelers kies wat ek dink op ’n gegewe tydstip vir ons sukses kan behaal,” het Walter vanuit Nieu-Seeland gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.07
+0.6%
Rand - Pond
22.97
+0.6%
Rand - Euro
19.62
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.05
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Platinum
1,057.50
+0.6%
Palladium
1,029.72
+0.1%
Goud
2,422.88
-0.1%
Silwer
32.01
+1.0%
Brent-ruolie
83.71
-0.3%
Top-40
73,439
-0.4%
Alle aandele
79,808
-0.3%
Hulpbronne 10
64,263
-0.8%
Industriële 25
110,205
-0.4%
Finansiële 15
17,322
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos