Deel

‘Summertide’ se Yolande vertel: ‘Haar lus vir die lewe en vreesloosheid is aansteeklik!’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Cassiel Eatock, wat die rol van Yolande du Plessis vertolk, beskryf haar karakter as vol lewe en energie.
Cassiel Eatock, wat die rol van Yolande du Plessis vertolk, beskryf haar karakter as vol lewe en energie.

Cassiel Eatock, wat die rol van Yolande du Plessis vertolk, beskryf haar karakter as vol lewe en energie. “Sy is ’n free spirit wat alles wat die lewe haar bied, wil ervaar.” 

Om voor te berei vir die rol het Cassiel haarself totaal en al in Yolande se lewe probeer inleef. “Ek het branderplanklesse geneem en tyd spandeer in Simonstad, waar die reeks afspeel,” vertel die jongeling. 

“Yolande en ek deel ’n liefde vir die lewe en ’n fiery spirit. Sy is egter ’n bietjie meer impulsief en roekeloos as ek.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees